Leslie Mann

Leslie Mann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Maude Apatow
Iris Apatow
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Mann (gebore 26 Maart 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), Knocked Up (2007), This Is 40 (2012), en The Other Woman (2014).


Developed by StudentB